Book
Die eerste ware woordeboek vir kleuters Van Dale se kinderwoordeboeke help jong kinders om die taal te leer. Woorde wat belangrik is vir taalontwikkeling word speelspeel aangeleer deur voorlees of saamlees. Die boeke is pragtig gellustreer en leesvriendelik uiteengesit. Die woordbetekenisse word deur tekeninge en rymende versies verduidelik. Die rym moedig die kinders aan om die versies op te s en help om die betekenis vas te l. My eerste Afrikaanse Van Dale is n vrolike voorleeswoordeboek vir Afrikaanssprekende kinders of vir kinders wat in Nederland en Belgi woon en Afrikaans wil leer. Daar het reeds n weergawe van die suksesvolle My eerste Van Dale in Fries verskyn. «
Boeklezers.nl is a network for social reading. We help readers discover new books and authors, and bring readers in contact with each other and with writers. Read more ».
There are no reviews for this book yet.